Monday, July 27, 2009

Wheheee, Jac promofeer na Grieks Tweeheee!!!

Hello weer,

Ons vier fees! Ek het toe sowaar vandag na Grieks II gepromofeer...whohooo!

Dit beteken op GEEN manier dat ek myself nou as 'n Griekse meester beskou nie, maar dit het ons 'n hele paar sent gespaar en ek het onmenslik baie geleer. Ek het toestemming om die Grieks I klas gratis te oudit en dit is nét wat ek gaan doen. Ek draf van môre oggend af klas vir die volgende vyf weke - net sonder die spanning wat daarmee gepaardgaan:)

Dankie vir al julle ondersteuning, gebede en duime. 'n Spesiale dankie aan my vriend DJ wat my aanspreeklik gehou het en my Griekse geboortepyne heelwat verminder het met sy insette en slimmighede.

Groete tot volgende keer,
Jac

2 comments:

Anonymous said...

Hey Jac en Bella,

ek is baie bly dit gaan so goed met julle. Jac, ek het geweet jy kan. Baie geluk! nou is dit net vir die oplet in die klas. Bella, ons is bly jy recover so mooi. As die recovery telank vat, moet Jac Chocolates op die wond en in die mond van die pasient plaas. :)

Net een ander ding, check bietjie daai posbus van julle. hy se wrong verification code of so iets. ek sceam dit het seker die seels gesoek. waar plak ek die seels?

cheers vir eers,
Braam

Kari said...

Hey, tyd dat julle weer bietjie 'n update doen! Wanneer kom julle kuier?

Skype bietjie as jy weer op is. Afleiding van tesis skryf is altyd welkom. Ek het 'n AWESOME werk gekry... (wil eintlik net 'n biejite brag ;-) )
Kari